ToekomsVenster | Karaktervorming, geloofsgroei neem tyd

Loading player...
Is jy ingeskryf in God se program vir karaktervorming? Dis nie maklik nie, maar dit verheerlik God, versterk ander, en bring betekenis aan jou lewe.
7 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min