ToekomsVenster | Hoogmoed kom tot ʼn val

Loading player...
Is dit duidelik uit ons woorde en optrede dat ons daagliks oorweldig word deur die goedheid en guns van die Here, sodat ons nie anders kan as om in nederige dankbaarheid voor Hom te leef nie?
11 Aug 2025 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min