ToekomsVenster | Die krag van ‘want’

Loading player...
Waarom dien jy die Here? Waarom doen jy wat jy doen? Maak seker dat jou “want” op die regte plek in jou sin en in jou lewe staan.
11 Aug 2025 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min