S01E05 Die Visserman en die Bottel

Loading player...
‘n Visserman probeer sy lewe uit die see maak, maar op ‘n dag vang hy iets wat veel meer werd is as net ‘n vis.
21 Aug Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

Die Trojaanse Perd

Die legende van die Trojaanse Perd - ’n reuse houtperd, ’n slinkse plan, en die stad wat te vroeg feesgevier het. ’n Opwindende mite oor slim planne, verbeelding… en waarom jy altyd moet dink voor jy juig.
29 Nov 10 min

S01E18 Ikaros En Daidalos

Wanneer die meester-uitvinder Daidalos en sy seun Ikaros uit ’n toring ontsnap met vlerke van vere en was, ontdek hulle die vryheid van die lug… maar ook die gevare van roekeloosheid.
22 Nov 9 min

S01E17 Inchy Bo

Inchy Bo is klein van statuur. Regtig báie klein. Maar dit beteken nie hy het nie drome om ‘n groot en magtige samoerai te word nie. As hy net kan kon kry om homself te bewys…
14 Nov 13 min

S01E16 Die Sfinks

Die wrede sfinks het niks of niemand laat verby kom nie. Almal wat wou, moes eers ‘n raaisel beantwoord, en niemand kon nie. Totdat Oedipus op ‘n dag daar aankom…
7 Nov 10 min

S01E15 Die Toe Oë Afspraak

Medusa is moeg vir alleen wees, maar gaan sy ooit ware liefde kan vind? Met die hulp van haar kristalbal is daar dalk net ‘n kans!
1 Nov 12 min