ToekomsVenster | Oproep tot ʼn nasionale tydperk van rou en medelye

Loading player...
Die vraag wat ons onsself afvra, is: Wat kán ons doen? Die gevoel van magteloosheid is oorweldigend.
25 Aug 2025 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min