Ps. 109 - 'n Lae oomblik in Dawid se lewe

Loading player...
Müller en Joe Strohveld gesels vandag oor Ps 109 - 'n Psalm waar Dawid in 'n baie lae oomblik van sy lewe is en hy bring dit in gebed na die Here toe
4 Sep 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min