ToekomsVenster | God se genade en nuwe begin

Loading player...
Dit is dan weer dat ons pleit om genade: “Here, moenie met ons opgee nie. Bly by ons, al verdien ons niks nie. Ons kan nie sonder U nie”.
8 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min