ToekomsVenster | Twee miljard goeie redes

Loading player...
Ons moet bid vir mense wat in verskillende wêrelddele, dikwels onder moeilike omstandighede, die evangelie van verlossing na mense uitdra.
16 Sep 2025 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min