ToekomsVenster | Ek glo

Loading player...
Ons is gelowiges, kinders van die lewende God, mense met ʼn toekomsverwagting, op pad na ʼn ewigheid saam met Hom. Ons soek geleenthede op waar ons saam kan bely en aanbid.
22 Sep 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min