ToekomsVenster | Alles aan Hom is mooi en goed

Loading player...
Ek wonder of ons nie iets by die natuur kan leer nie. Wat daarvan as ons ons mooiste klere en kleure uithaal en moeite doen met onsself as beelddraers van die lewende God in hierdie wêreld?
6 Oct 2025 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min