Moet Suid-Afrika soos ons dit ken opbreek? | Ep. 4

Loading player...
Die Solidariteit Beweging het al op verskeie geleenthede gesê dat Suid-Afrika nie net ʼn regeringsprobleem het nie, maar ʼn bedelingsprobleem. Dat Suid-Afrika nie ʼn regeerbare eenheid is nie en moet verander.

In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons – werk die Solidariteit Beweging om Suid-Afrika soos wat ons dit ken op te breek? Wat meen die Beweging moet bestaan in die plek hiervan?
10 Oct Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Tussen selfdoen en saamdoen | Ep. 10

Een van die Solidariteit Beweging se mees prominente slagspreuke is “Ons sal self”. Dié beginsel van selfdoen as Afrikaners, vir Afrikaners, is een van die Beweging se hoekstene. Geen mens of gemeenskap is egter ʼn eiland nie en kan nie in isolasie nét self doen of funksioneer nie. In hierdie…
4 Dec 13 min

Hekwagters van Afrikanerskap? | Ep. 9

Afrikaners as groep het vanjaar in die middel van groot plaaslike en internasionale politieke konflik en verandering beland, wat die vraag geopper het – wie presies is Afrikaners? Wie besluit uiteindelik hieroor? In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons dus – wie besluit wie Afrikaners is en kan…
14 Nov 9 min

Gesonde kulturele selfvertroue in ’n multikulturele samelewing | Ep. 7

Sommige kritici meen Afrikaners ly aan ernstige kulturele meerderwaardigheid. Ander sê weer hulle het selftrots lank reeds verloor en sukkel gevolglik met selfhaat. In hierdie episode van Feit of versinsel vra ons: Hoe lyk gesonde kulturele selfvertroue in ’n multikulturele samelewing – en hoe bou die Solidariteit Beweging daaraan?
30 Oct 11 min