ToekomsVenster | Vrygespreek, sodat jy vry kan wees

Loading player...
ʼn Voorreg, ja, maar nie ʼn maklike een nie. Jy kry seer, en jy máák ook seer. Dis alles deel van die reis.
16 Oct 2025 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min