Met die Here se hulp kan ons weer opstaan

Loading player...
๐’๐ฎ๐ข๐-๐€๐Ÿ๐ซ๐ข๐ค๐š ๐ค๐ž๐ง ๐ก๐จ๐ฆ ๐š๐ฌ โ€™๐ง ๐ก๐ž๐ฅ๐. Vandag leer ons hom ken as โ€™n pa wat deur diep seer gegaan het. ๐—๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐˜‚ ๐—ฃ๐—น๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ถ๐˜€ het al vele gevegte vir die Bokke gewen, maar saam met sy vrou ๐—ฅ๐—ผ๐—ป๐—ฒ๐—น, veg hulle nou die stil stryd van verlies. Na die tragiese verdrinking van klein Jan-Nataniรซl, deel hulle hoe hul swembad verander het van โ€™n plek van pyn na โ€™n "heilige plek" waar God se Genade elke dag lei. Luister nou na die potgooi met gasvrou, ๐— ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ฒ๐—ถ๐—ป๐—ฒ ๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ op ๐ƒ๐ข๐ž ๐‚๐ก๐ซ๐ข๐ฌ๐ญ๐ž๐ง ๐‘๐ž๐ข๐ฌ vir โ€™n gesprek wat jou diep sal raak.
21 Nov 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Religion & Spirituality

Other recent episodes

Hoe om verlies te hanteer

Madeleine gesels met die skrywer Sunet du Plessis wat die tema van verlies so meesterlik aanspreek in haar debuutroman, Groete uit Skotland. Sy deel ook Bybelse beginsels oor verlies en die rouproses.
10 Jul 1 hr 14 min

Verkondig die Goeie Nuus!

Het jy geweet dat Jesus die verkondiging van die evangelie aan jou toevertrou het? Dit was sy laaste opdrag voordat Hy na die hemel opgevaar het, en dit is โ€™n opdrag wat elke liewe Christen ernstig behoort op te neem. Die stigters van Cross Roads Evangelism, Franco en Sorรฉ Labuschagne,โ€ฆ
3 Jul 1 hr 16 min

Efesiรซrs vir jou reis

Paulus wou die gelowiges in Efese daarvan verseker dat hulle ook deel het aan God se verlossingsplan. Hy noem dit โ€™n geheimenis wat nou deur die Heilige Gees bekend gemaak word. Hierdie nie-Joodse Christene het โ€™n nuwe identiteit verkry die dag toe hulle die Here Jesus as hulle verlosser aangeneemโ€ฆ
26 Jun 1 hr 02 min

Ja, Hy kan!

Zelda Klein was vir vyf en twintig jaar in die greep van dwelmverslawing vasgevang. Sy deel met luisteraars โ€™n ongelooflike getuienis van hoe die Here ingegryp het, en nou die pad na herstel saam met haar stap. Tans is sy voltyds in die bediening, en is dit haar passie omโ€ฆ
19 Jun 1 hr 18 min

Hy laat jou nooit in die steek nie

Madeleine gesels met Radiokansel luisteraar, Marista de Noon. Sy staar baie uitdagings in die gesig in haar stryd met kanker, maar ervaar ten spyte hiervan steeds hoedat God haar nooit in die steek laat nie. Marista deel graag haar getuienis met ander luisteraars in die hoop dat diรฉ wat ookโ€ฆ
13 Jun 1 hr 06 min