
Dis wie ons is
Loading player...
Miskien het ons te gemaklik geraak en vergeet hoe dit voel om iets uit niks te maak. Om water te gaan haal en kerse spaarsamig te gebruik. Om op somerdae op die stoep te sit en perskes te skil vir perskekonfyt, skryf Hilde Kruger.

