ToekomsVenster | ʼn Oproep tot geestelike volwassenheid

Loading player...
Jesus vra steeds: “Verstaan julle?”. Dit is ʼn vraag wat groei en diepte van elke gelowige eis.

Hierdie is die laaste ToekomsVenster-oordenking vir 2025. Nuwe oordenkings sal vanaf Maandag 12 Januarie 2026 beskikbaar wees. Geseënde Kersfees en voorspoed vir die Nuwejaar.
8 Dec 2025 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min