Jaar van ‘groot genade, geleenthede’ vir Bobby

Loading player...
“Kyk, ek het hierdie jaar maar net weer besef ons moet die Groot Outeur se pen vertrou. Hy skryf die storie van jou lewe, en dankie tog daarvoor.”
12 Dec 2025 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Afghaanse vrou: ‘Ek het die God gevind wat my raaksien’

Haar man is geskiet, haar vriende het haar heeltemal verstoot en sy moes met ʼn baba uit Afghanistan vlug. Tog sê Zakie* sy het in haar donkerste oomblikke “die God gevind wat my raaksien”. Haar verhaal werp lig op die werklikheid van miljoene Christen-vroue wat wêreldwyd vir hul geloof vervolg…
13 Mar 15 min

Sielkundige fenomeen inspireer sanger

“Ek hoop dat ek deur die liedjie mense sal kan bewus maak van die seer wat hulle ervaar, en dat dit dalk tot die besluit sal lei dat hulle met iemand sal gaan praat en genesing soek.”
27 Feb 15 min