Ebeneezer Scrooge en die Kersgeeste

Loading player...
n Sal Vol Stories se spesiale Kersfeesuitgawe is hier! Sluit die jaar af met Charles Dickens se klassieke A Christmas Carol in Afrikaans.

’n Gierige man, drie geheimsinnige geeste en ’n Kersnag wat alles verander. Die tydlose verhaal van Ebenezer Scrooge wys hoe selfs die koudste hart weer warm kan word.
23 Dec 2025 Afrikaans South Africa Kids & Family · Fiction

Other recent episodes

Die Drie Brawe Boerbok Boeties

Drie honger boerbokbroers, ’n gevaarlike brug en ’n skrikwekkende Trol. ’N Klassieke sprokie oor slim planne, ware moed en die oorwinning van goed oor kwaad.
21 Feb 11 min

S02E01 Skoonlief en die Ondier

’n Saggeaarde meisie, ’n verskriklike Ondier en ’n enkele roos. ’n Tydlose sprokie wat wys dat ware skoonheid van binne af kom.
13 Feb 15 min