Rian van Heerden: ‘Ek sal nooit skaam wees om te sê ek is ʼn Afrikaner’

Loading player...
“Hierdie reeks is een wat my baie na aan die hart lê en is geweldig belangrik vir Suid-Afrikaners en die situasie waarin ons ons tans bevind.”
16 Jan Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Kweek van kleins af ʼn lesertjie’

Maroela Media gesels met Coralie Vermaak, ʼn spraak-en-taalterapeut en oudioloog, oor die belangrikheid om kinders van ʼn jong ouderdom af aan boeke en lees gewoond te maak.
23 Apr 23 min

Hettie en Louis Brittz gee hoop vir gesinne in haastige wêreld

“God is nie klaar met jou gesin nie, want Hy is steeds besig om dit elke dag te vorm.” Volgens Hettie en Louis Brittz begin dit nie by kitsoplossings nie, maar by wortels van julle verhouding. Die egpaar, wat al meer as drie dekades saam die pad van die huwelik…
2 Apr 13 min