
‘Dis wie ek is’ met Lisa met die rooi hare
Loading player...
In die jongste episode van “Dis wie ek is”, Maroela Media se podsendingreeks oor die vermaakbedryf, gesels Lisa van Niekerk met Mizanne van Wyk oor haar interessante stokperdjies, hoe sy op skool was en hoe sy haar in ʼn loopbaan bevind het waar sy daagliks inhoud moet skep.

