Chris Chameleon: Die oorborrelende seepkissie

Loading player...
Deur Chris Chameleon
Die seepkissie het wel in sekere opsigte nie die kaf van die koring kon skei nie, in soverre diegene met goeie menings nie gehoor was as hulle nie goeie stemme gehad het nie, en diegene met goeie stemme en goeie idees nie kon opgang maak as hulle sosiaal verleë was nie. Vandag is dit anders.
29 Jan Afrikaans South Africa News Commentary · Personal Journals

Other recent episodes

Chris Chameleon: Dr. Uyl se spieël (deel twee)

Deur Chris Chameleon Ansie voel hoe haar gemoed vol skiet. Sy verstaan nie wat oor haar kom nie. ʼn Snik, diep uit ʼn deel van haar bors waarin sy so lank gelede asem geteug het dat haar lyf al vrede gemaak het daarmee dat dit nie bestaan nie, betrap haar…
31 Jul 5 min

Chris Chameleon: Dr. Uyl se spieël

Deur Chris Chameleon Hulle het in kroeë van hom gefluister en die meeste van hulle het hulle krae hoër opgetrek en met sonbrille by sy praktyk ingestap, nadat hulle eers ʼn keer links, en dan regs, en dan weer links oor hulle skouers gekyk het om te kyk of ander…
30 Jun 6 min

Chris Chamelen: Die dood van patriotisme

Deur Chris Chameleon Terug by patriotisme – nie die soort patriotisme wat kunsmatig aangeblaas word deur die lang gekoesterde gedeelde religie van verwyt of kortstondige sportprestasies nie, maar die ware soort wat ontkiem het in die boesem van gedeelde waardes en deur vele geslagte van kulturele onderhoud versterk en ingewortel…
30 Apr 9 min