Met al die onheilsnuus en donker berigte in die media deesdae, het ons iets inspirerends en hoopvols vir jou. Ons gesels met Ferdinand W Gernandt oor sy boek, The God Assignment, wat sy aangrypende reis deur valse beskuldigings, onregmatige gevangenisstraf en geestelike oorlogvoering beskryf, en hoe hy nie as ’n…
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor hoe Petrus nie die Here se werk verhinder het nie, uit Handelinge 11
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “’n Hartsaak” uit Rom 8:26-27
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Hoe begin ‘n buite-egtelike verhouding?”
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.