Agriskoops - 12 Februarie 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops luister ons na die LUR van Landbou in die Wes-Kaap, Ivan Meyer. Die Departement van Landbou in die Wes-Kaap het verlede naweek tydens ʼn media-inligtingsessie sy planne bekend gemaak om boere in die provinsie teen bek-en-klouseer te beskerm. Dit volg nadat gevalle van die siekte onlangs in die provinsie aangemeld is.
11 Feb 10PM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 13 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Nicolene Schoeman. Sy is die verkoopsbestuurder van Baytrac. Sy vertel meer oor die maatskappy, hoe hulle opsporingstelsels werk en wie almal daarby kan baat.
13 Mar 1AM 4 min

Agriskoops - 12 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Tharien Hendrikse. Sy is die Bemarking en Kommunikasie spesialis by Pioneer Suid-Afrika. Sy gesels oor Pioneer se nalatenskap en visie vir die toekoms en wat dit vir landbou beteken. Sy vertel hoe hulle as maatskappy ʼn ryke tradisie van 100-jarige waardes relevant vir…
12 Mar 2AM 3 min

Agriskoops - 11 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Karla Hüsselmann. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel ons meer oor die verbrakking van grond.
11 Mar 1AM 4 min

Agriskoops - 10 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die takbestuurder by die George-tak van die maatskappy Herholdt's, Willie Kruger. Hy verduidelik hoe ʼn behoorlike sonkragstelsel nie net help met ʼn volhoubare boerdery nie, maar ook ʼn plaas se waarde kan verhoog.
9 Mar 10PM 5 min

Agriskoops - 9 Maart 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Charl van der Merwe. Hy is ʼn ʼn landboukundige van die Vrystaatstreek by Pannar Seed. Hy vertel ons meer van hulle produkte en geleenthede waar boere eerstehands kan beleef hoe hierdie produkte werk.
9 Mar 3AM 4 min