
'Hulle bied al vir my rolstoele by die lughawe aan,' sê Nataniël
Loading player...
Op Maandag, 16 Februarie, het die vermaaklikheidster met 'Breakfast with Martin Bester' kom gesels oor ouderdom, sy ikoniese uitrustings, die musiek waarvan hy hou en sy nuutste verhoogproduksie, 'Sooibrand.'

