
Net nog enetjie | En so begin die politiekery | Ep. 68
Loading player...
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Nico Strydom, Connie Mulder en Christel Cornelissen oor alles politiek. Met 2026 wat ’n munisipale verkiesingsjaar is, is dit duidelik dat partye en politici weer hul mantels begin afstof vir die stryd wat voorlê.
Chapters
- 00:00 Welkom terug
- 01:48 Die staatsrede, woorde en dade
- 13:03 Burgemeesters tree aan
- 18:17 Stryd tussen DA en VF Plus

