
Ds Janlu Kuyler: Wat nou met die heidene?
Loading player...
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 15 en oor hoe die kerk nou moet uitsorteer wat om van die heidene te verwag wat tot bekering kom.





