
#5 Die bankroof – Episode 5
Loading player...
Vincent daag nie by Juliana se prokureur op nie. Sy is baie ongelukkig daaroor en staan hom by sy huis voor. Hulle gee mekaar gas. Iemand nooi vir Vincent speelpark toe met ʼn doel.

