Agriskoops - 16 April 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops gesels ons met Caria Grobler. Sy is die bemarkingsbestuurder by Pioneer Seeds in Suid-Afrika en het met ons gesels oor hulle Agronomie dae wat onlangs gehou is. Sy verduidelik ook hoe Pioneer die toekoms sien en benader terwyl hulle hierdie jaar hul 100 jaar van diens aan boere vier.
16 Apr 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 15 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Rovensa Next is ‘n multi-nasionale maatskappy wat biologiese oplossings bied vir boere wat meer volhoubaar wil boer. Elsje vertel meer van witvlieë op tamaties. Wat presies dit is…
15 May 4AM 4 min

Agriskoops - 14 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Daneel Fourie by Pioneer Seeds in Suid-Afrika. Hy vertel meer oor Pioneer se stalletjie by hierdie jaar se NAMPO-skou wat tans aan die gang is in Bothaville in die Vrystaat. Hy gee ʼn oorsig van hoe hulle stalletjie hierdie jaar verskil van vorige…
14 May 4AM 4 min

Agriskoops - 13 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Flip de Bruyn van die maatskappy Infoled. Flip is ʼn senior verkoopskonsultant by die maatskappy wat veral fokus op landbou en kommersiële gebruik van sonkrag. Hy vertel meer oor Infoled se Solar Bonus produk, wie veral daarby kan baat vind en hoe die…
13 May 6AM 4 min

Agriskoops - 12 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Junior Nel. Hy is die hoof van ingenieurswese by NuWater Systems. Hy gesels met ons oor die siekte Phytophthora in water. Hy verduidelik ook hoe mens hierdie siekte en ander uit jou water kan hou en wat doen UF en RO in terme…
12 May 3AM 3 min

Agriskoops - 11 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Willie Kruger van Herholdt's Group. Hy verduidelik wat ‘n ideale energie-oplossing vir vandag se boerdery behels, hoe Herhold’t boere met gepaste oplossings vir hul plase help en wat dit beteken wanneer ʼn boer met Herhorldt’s Group as langtermyn-vennoot werk.
11 May 2AM 4 min