
#32 Die bankroof – Episode 32
Loading player...
Shirley stel grense en besluit om drasties op te tree. Die bohaai oor die uitslag van die verkiesing wil nie gaan lê nie. Die volgende berugte koevert van die bankrower word afgelewer.

