
#33 Die bankroof – Episode 33
Loading player...
Juliana sorteer haar saak met Nettie uit op ʼn manier wat Nettie verstom. Nettie kry ʼn oproep met ʼn aanbod wat haar eweneens stom laat. Juliana het allermins vergeet wie die dolk met die verkiesing in haar rug gedruk het.

