
#34 Die bankroof – Episode 34
Loading player...
Magriet word na die polisiestasie ontbied. Nes sy dink sy gaan vir moord gearresteer word, daag hulp op. Die komende onthulling van Fanie en Pauline se standbeeld sorg steeds vir groot ongelukkigheid.

