Bizskoops - 23 April 2026
Loading player...
Op hierdie week se Bizskoops:
Suid-Afrika se inflasie het effens gestyg, en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het 'n hupstoot vir groot dieselgebruikers ingestel.
Chris Hattingh van die Sentrum vir Risiko-analise deel sy insig in die besluit van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) om Suid-Afrika se 2026 BBP-groeivoorspelling met sy April Wêreld Ekonomiese Vooruitsig te verlaag.
Professor Waldo Krugell besin oor die ekonomiese implikasies van die wapenstilstand tussen die VSA en Iran.
Apple het aangekondig dat John Ternus op 1 September as uitvoerende hoof sal oorneem en Liquid Intelligent Technologies het sy effekteverwante skuld aansienlik verminder.
Sally Palmer van die sakeleierskapsplatform, Maverix, deel insigte oor die bou van 'n energieke maatskappykultuur en wat in leierskap moet verander om winsgewendheid met genot te balanseer.