Met sy gepunte rooi hied en sy welige wit baard het jy sekerlik al hierdie oulike karaktertjie teëgekom, maar wat weet jy eintlik alles van hierdie klein aardgees? Hierdie Kreatiewe Kreatuur is.... ‘n Kabouter.
Donker en deurskynend, swewend en huilend. Een van die oudstre bangmaakkaratkers op aarde. In solders, kelders en begraafplase is waar jy hulle sal kry. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is... ‘n Spook
Hierdie enorme gediertes skuil gewoonlik diep in ‘n grot waar dit sy skat oppas. En as jy hom pla, bevind jy jouself nie net in warm water nie, maar sommer omring deur vuur. Hierdie Kreatiewe Kreatuur is... ‘n Draak.
Ons deel oulike Afrikaans stories vir kinders om verbeelding te prikkel en help met taalontwikkeling op 'n lekker manier. In vandag se storie... Halloween kry ‘n nuwe grillerige karakter by a ‘n gewone pampoenspook skielik in ‘n groot prbleem verander.
As die keise se hele hof te trots is om te erken hulle word ‘n rat voor die oë gedraai, maak twee skelms seker hulle knoei hulle uit soveel skatte as moontlik uit.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.