Agriskoops - 19 Mei 2026

Loading player...
Op vandag se Agriskoops luister ons na ʼn insetsel van die hoofbestuurder van die landbouorganisasie TLU SA, Bennie van Zyl. Die stygende brandstofkostes het ʼn impak op elke Suid-Afrikaner en so ook boere, veral tydens plant- en strooptye. Hy gesels oor hierdie uitdagings en gee ook raad vir boere wat om te doen in hierdie tye.
19 May 3AM Afrikaans South Africa Daily News · Nature

Other recent episodes

Agriskoops - 4 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Lee Bester van die maatskappy DigitFMS. Hy vertel meer oor hulle oplossings vir die beskerming van infrastruktuur soos pompe, pype, toerusting, skure en opgaardamme.
4 Jun 6AM 4 min

Agriskoops - 3 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die direkteur bemarking en tegnies by die maatskappy World Focus Agri, At van Schalkwyk. Hy verduidelik die konsep Geintegreede Plantenergiebestuur en hoe World Focus Agri boere bystaan met die proses. Gesonde grond vorm die basis van ʼn goeie boerdery.
3 Jun 2AM 5 min

Agriskoops - 02 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met ʼn takvoorsitter by SABI, Franco van Niekerk. Hy vertel meer oor die koste en gebruik van energie in landbou. Hy verduidelik hoekom dit belangrik is om te let op die koste van energie by besproeiingstelsels en wat boere kan doen om op hul…
2 Jun 12AM 4 min

Agriskoops - 01 Junie 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met die stigter en eienaar van die maatskappy Plaasbestuurder.co.za, Vernon Hambrock. Hy vertel meer oor wie Plaasbestuurder is en hoe hulle prosesse boere help om die regte persoon vir die regte pos aan te stel. Hy verduidelik ook meer oor Plaasbestuurder se waarborg en…
1 Jun 3AM 4 min

Agriskoops - 29 Mei 2026

Op vandag se Agriskoops gesels ons met Elsje Schreuder. Sy is deel van die tegniese- en bemarkingspan by Rovensa Next Sub-Sahara Afrika. Sy vertel meer van witvlieë op tamaties en Rovensa Next se produk Xterminator™. Die verduidelik hoe die produk teen witvlieë in Suid-Afrika getoets is, hoe dit effektief werk…
29 May 3AM 4 min