ToekomsVenster | By die Herder se voete is daar vir jou ook rus

Loading player...
Waar jy jou vandag ook al bevind, Psalm 23 nooi jou om weer op God se trou te vertrou.
8 Jun 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min