Ps 132: deur ALLES, is die Here altyd daar vir ons

Loading player...
Müller en Erich Posthimus gesels vandag oor Ps 132 waar Dawid bevestig: deur ALLES wat ons deurmaak, is die Here altyd daar vir ons
25 Jun Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min