
#34 Die Sonskynpad – Episode 34
Loading player...
By Sonskynoord dwing ʼn toevallige ontmoeting Kobus en Annabel om weer voor mekaar te staan. Terwyl ou vrae begin antwoorde kry, bly ander dinge gevaarlik ongesê. Party verledes is nie verby nie. Hulle wag net dat jy weer daarin instap.

