
#36 Die Sonskynpad – Episode 36
Loading player...
By Sonskynoord probeer Keith die pad vorentoe vir Jano uitlê vol planne, projekte en beloftes. Hoe meer hy aanbied, hoe meer begin dit voel asof elke keuse reeds gemaak is. Soms lyk die toekoms belowend, totdat jy besef dit was nooit joune nie.

