Carina Diedericks-Hugo van Skryfnet

Loading player...
Carina Diedericks-Hugo is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale. Die bekende Thomas@- reeks het uit haar pen gevloei en nou is daar ook 'n nuwe avontuur op haar pad. Vandag gesels ons met Carina oor die nuwe Skryfnet Blitslesse wat aangebied word waarvan sy die kortkursus vir "Skep ʼn boeiende storielyn".
15 Sep 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories - Wanneer honger bid

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Wanneer honger bid” uit Gen 27:34
24 Sep 11AM 5 min

Huweliksfokus Hoe die geveg begin het #3

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #3”
23 Sep 10AM 5 min

Ds Janlu Kuyler oor die Koning van die Konings

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 2 en handel oor Jesus wat die Koning van die konings is.
22 Sep 10AM 4 min

Wynand du Preez - Dis jou voorreg om te mag gee

Ons het 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit word aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Dis jou voorreg om te mag gee” uit 1 Kron 29:10.
17 Sep 11AM 5 min