
Jesus skryf Rekord eksamen saam met Semine Bosch.
Loading player...
Dan is ons nogsteeds hard aan die werk aan ons Pennesakkie projek, en omdat ons matrieks aan die eksamen skryf is, moes die onderhoud opgeneem word toe die matriek beskikbaar was. So Janine gesels met Semine Bosch oor die huidige Rekord eksamens en die stress wat hulle beleef en die Here in dit alles.





