GOOD: Hill-Lewis doen nie genoeg vir bekostigbare behuising nie

Loading player...
Die GOOD-party sê Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het nie duidelike planne verskaf vir bekostigbare behuising in die Moederstad nie. Die Konstitusionele Hof het die verkoop van die Tafelberg-skool in Seepunt aan ʼn privaat ontwikkelaar onwettig verklaar. Die metro en die Wes-Kaapse regering moet teen die einde van dié maand verslag doen oor bekostigbare behuising en die regstelling van ruimtelike onreg. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê laekostebehuising moet in goed geleë gebiede verskaf word:
17 Sep 4AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die 16:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 10AM 4 min

Die 15:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 9AM 3 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 8AM 4 min

Die hoofnuus om 13:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 7AM 4 min