Sankwasa sê munisipaliteite doen net hul werk

Loading player...
Die minister van stedelike ontwikkeling, James Sankwasa, sê plaaslike munisipaliteite wat informele handelaars uit areas – waar hulle nie mag handeldryf nie – verwyder, doen net hul werk. Hy sê regulering van handelaars help om wanorde te voorkom. Sankwasa het onlangs in die Nasionale Vergadering gepraat en vra dat leiers inwoners met opvoed om munisipale regulasies na te kom, eerder as om hul eie reels te volg as hulle stalletjies oprig.
17 Sep 5AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die 16:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 10AM 4 min

Die 15:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 9AM 3 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 8AM 4 min

Die hoofnuus om 13:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 7AM 4 min