Nasionale voeding- en voedselsekerheid dié week in die kollig

Loading player...
Nasionale voeding- en voedselsekerheid is dié week in die kollig wanneer die regering, die burgerlike samelewing en ander belanghebbendes byeenkom om die land se vordering in die stryd teen wanvoeding te bespreek. Die Nutrition and Food Security Alliance of Namibia bied van 22 tot 24 September 'n driedaagse geleentheid by die Frans-Namibiese Kultuursentrum in Windhoek aan. Fredrika Amupolo, 'n senior voedingsdeskundige by die organisasie, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
19 Sep 7AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die 16:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 10AM 4 min

Die 15:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 9AM 3 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 8AM 4 min

Die hoofnuus om 13:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 7AM 4 min