
Activists and Citizens Forum verwelkom Madlanga-kommissie-verlenging
Loading player...
Die Activists and Citizens Forum het die verlenging van die Madlanga-ondersoekkommissie tot 25 Januarie verwelkom. Woordvoerder Dennis Bloem sê die kommissie het ernstige probleme binne die straf-reg-stelsel ont-bloot. Bloem het die kommissarisse, getuienis-leiers en onder-soekers geprys vir tas-bare resultate, insluitend skorsings, afdankings en arrestasies. Hy sê die bykomende tyd moet die volle omvang van korrupsie en misdadigheid bloot-lê:

