Gautengse-wetgewer vra optrede ná toename in ontvoerings

Loading player...
Die komitee vir Gemeenskapsveiligheid in die Gautengse wetgewer vra dringende optrede ná 'n toename in ontvoerings. Altesaam 76 ontvoerings is tussen April en Junie in Kemptonpark aangeteken, wat 58,3-persent meer is as in dieselfde tydperk verlede jaar. Gauteng het 2 367 aangeteken, meer as die helfte van die nasionale totaal. Die komitee se voorsitter, Bandile Masuku, sê meer sigbare wetstoepassing, intelligensiegedrewe ondersoeke en geteikende operasies is nodig. Hy waarsku oor ontvoerings wat verband hou met kapings en ontvoerings vir 'n losprys:
21 Sep 1AM Afrikaans Namibia News

Other recent episodes

Die 16:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 10AM 4 min

Die 15:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 9AM 3 min

Die 14:00 nuus

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 8AM 4 min

Die hoofnuus om 13:00

'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
21 Sep 7AM 4 min