Vivienne Heath from Litenuf blesses us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today her theme is: “Creating an inner life that matters by keeping a Sabbath.”
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Kies daagliks vreugde.”
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Al agter genade aan” uit Joh 14:17.
Johann Els gesels met Julani J oor LOUIE LIG, 'n nuwe Christelike kinderprojek se eerste enkelsnit, “Skut jou vere”. Die konsep was deur Rene Clack uitgedink en ontwikkel, maar Julani bestuur die projek al vir die afgelope twee jaar en sy vertel ons meer.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.