ONDERHOUD | Gemeenskapspersoonlikheid

Loading player...
HartklopFM het elke weeksdag ‘n Gemeenskapspersoonlikheid waartydens ons prominente persone in ons plaaslike gemeenskap en oor die grense heen beter leer ken. Wie is die persoon agter die naam?
In dié onderhoud gesels Andries Mouton met sanger en liedjieskrywer, Anna Davel, as deel van ons Gemeenskapspersoonlikheid-segment tydens die Gemeenskapsuur op HartklopFM.
27 Sep Afrikaans Namibia Education

Other recent episodes

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle testamente en boedels.
27 Aug 30 min

ONDERHOUD | Ekonomiese Gesprek

Dié onderhoud is deel van HartklopFM se weeklikse Ekonomiese Gesprek. Hierdie week gesels Andries Mouton met Eloïse du Plessis, hoof van strategie by PSG Namibia, oor die ekonomiese vooruitsigte vir 2027 en wat dit kan beteken vir die gewone Namibiër en beleggers.
20 Oct 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle die administrasie van ‘n trust.
20 Aug 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle spesifieke klousules in kontrakte vir entrepreneurs.
13 Aug 30 min

ONDERHOUD | Weegskaal

Weegskaal is HartklopFM se weeklikse gesprek oor regskwessies. Gert Vermeulen gesels met Johann du Plessis, ‘n besigheidsregskenner, verbonde aan die Theunissen, Louw & Vennote regsfirma. In dié episode bespeek hulle kontrakte vir entrepreneurs.
6 Aug 30 min