
Ecoskoops - 15 Oktober 2026
Loading player...
Vandag op Ecoskoops gesels ons met Dorah Marema, hoof van die munisipale volhoubaarheidsportefeulje by SALGA, oor hoe ‘n regverdige en volhoubare oorgang vir Suid-Afrika sal lyk. Sy is ook vandeesweek se gas op die Just Transition Talk, 'n program wat op alle groot potgooi-platforms beskikbaar is en deur die Presidensiële Klimaatkommissie ondersteun word.

