Plus 50 Kuierweek by die ATKV

Loading player...
Vandag op Plus 50 Kuiertyd kuier Joyce Jacobs Reyno Wepener van ATKV Oorde, oor die opwindende Plus 50 Kuierweek wat op 8 November afskop, alles wat ATKV Oorde vir jou bied en hoe jy slim kan bespreek om die beste waarde vir jou geld te kry. Ons gesels ook met dr. Alida Naudé van Amtronix Diagnostics oor ons ore, gehoor en waarom goeie gehoorgesondheid so belangrik is
19 Oct Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Van Fynproewersetes tot 'n musikale herinnering

Joyce Jacobs is by Forum Homini Boutique Hotel in die Letamo-wildreservaat vir ’n onderhoud met Karina Marais by die Dare2Dream koepel restaurant wat gebou is vir haar musical memoir - Upstairs Downstairs. Dié tower mooi restaurant is in ‘n fantasie woud by Forum Homini. In ons program Plus 50 Kuiertyd…
2 Nov 29 min

Veiligheid in ons daaglikse lewe

Joyce Jacobs gesels vandag in Plus 50 Kuiertyd met Owen Musiker van Owen Musiker Specialist Security Systems oor veiligheid en hoe belangrik veiligheid in ons daaglikse lewe is. Hy gee vir ons belangrike insigte oor hoe jy jou lewe veilig kan hou
26 Oct 33 min

Is wonderwerke nog moontlik?

In vandag se Plus 50 Kuiertyd gesels Joyce Jacobs met Salmon Jonck van Limitless Healing in Jesus Name oor wonderwerke. Is wonderwerke nog moontlik?
12 Oct 31 min

Ps Tinus van Rensburg kom deel sy getuienis

In vanoggend se Plus 50 Kuiertyd gesels Ps. Joyce Jacobs met Pastoor Tinus van Rensburg van Faith City en Wessel du Bruyn Ministries. Kom luister wat Jesus vandag vir jou wil doen. Dit gaan jou lewe verander.
5 Oct 30 min

Hou hou jy jou brein soepel?

Vandag gesels Joyce Jacobs in Plus 50 Kuiertyd met Prof Ignatius Gous. Prof Gous is ’n Ou Testamentikus, maar ook ’n internasionale kenner van die brein, van denke, leer en onderrig, en deesdae werk jy ook baie met kunsmatige intelligensie en gee opleiding daaroor. Kom luister hoe jy jou brein…
21 Sep 34 min