Ep. 35 - "Wat het ons oor podcasting geleer?" | DJ Muller en Helene Meissenheimer gesels

Loading player...
Wat moet ek weet as ek ’n idee het vir ’n podcast show? So drie jaar terug het Kaapkerk en Kerkbode die Klank Kompas-platform geloods as ’n gesamentlike projek waar geloofsinhoud in klank kon leef.

In hierdie episode gesels DJ Muller (Kaapkerk) en Helene Meissenheimer (Kerkbode) ondermeer oor wat hulle ontdek het rondom voorbereiding en vrae, die kuns van luister en die tegnologie wat hulle gebruik.
16 Nov Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ep. 34 - Dylan en Swift vir 'n VBO? Protes en trooslirieke bring mense saam

Wat gebeur wanneer jy die digterlike proteste van Bob Dylan en die meesleurende storievertelling van Taylor Swift na dieselfde tafel uitnooi? Wilmi Wheeler verken die unieke VBO waar predikante en musiekliefhebbers gesels oor die diep konneksie tussen popmusiek, lewensverhale en geloof. Van die liminale tussenin-ruimtes van Dylan se 'Mr. Tambourine…
3 Nov 17 min

Ep. 33 - Francesca de Gasparis - Faith communities and eco-justice

In this episode we sit down with Francesca de Gasparis, Executive Director of the Southern African Faith Communities’ Environment Institute (SAFCEI) and former director at the Green Belt Movement International. Francesca explains that true "eco-justice" means shifting our worldview from seeing humans at the top of a pyramid to recognizing…
28 Aug 23 min

Ep. 30 - Proteahoogte kinderteater: 'Geen ouderdomsbeperking op verwondering nie'

In hierdie episode vier ons ’n merkwaardige mylpaal: tien jaar van kinderteater tydens Pinkster by die Proteahoogte-gemeente. Ons gesels met Christo Botha, Christene Kruger en Siegfried Louw oor hoe ’n droom om jong gesinne te bedien, ontwikkel het in ’n jaarlikse instelling wat die hele gemeente saamsnoer. Ons gesels oor…
3 Jun 22 min