
Episode 215
Loading player...
Erik Lück, die bestuurder van Auctions Operations gee inligting deur oor hoe om jou goedere by hulle aan te meld, en deel hulle nuutste datums met ons. Ons hoor ook van Welma Jurgens van Protek met n nuwe tuinwenk.

